Somtyds
Voeljij somtydsjij roep in die wind ?
Wensjij somtydsjij was weer ‘n kind ?
Die grense van God se genade is sonder perk.
Hy luister geduldig na jou elke gesprek.
Wanneerjij dit die minste verwag…
Op ‘nwijse, verras Hy jou, op ‘n koue wintersdag.
Soms magjij dinkjij staan siels alleen.
Met niemand op wiejij kan steun.
Iewers is iemand wat vir jou bid en pleit.
Iewers, naby, staan Hy met Sy arms oop enwijd.
‘n Mens verwag soms ‘n groot wonderwerk…
Jij sien nie die antwoord, want jou geloof is nie sterk
‘n Mens verwag soms te gou dat alles moet verander
‘n Mens verwag soms die antwoord van ‘n ander.
En tog….die Heer is altijd besig om jou te beskerm.
Hy luister afwagtend na jou gekerm.
Stadig werk Hy ‘n plan uit vir jou situasie.
En voorjij weet speel die radio op ‘n ander stasie.

Ingezonden door
Geplaatst op
29-01-2013
Over dit gedicht
die gedig is vir iemand wat verlore voel, iemand wat dink sy probleem is te groot. daar is altijd 'n uitkoms.
Geef uw waardering
Op basis van 3 stemmen krijgt dit gedicht 3 van de 5 sterren.Social Media
Tags
Antwoorde Geloof Genade Hoop UitkomsReacties op ‘Somtyds’
Er zijn nog geen reacties geplaatst bij dit gedicht, een reactie plaatsen kan hieronder!