1001 Gedichten

1001 gedichten

Zet ook uw gedichten op 1001Gedichten.nl

Heeft u nog geen account? Meld u gratis aan!

Print dit gedicht
vorige gedicht

Asem van my siel

Asem van my siel

Buite kom die son op oor die berg se rand
Deur die varingblare, deurdrup van die dou, sien ek jou
‘n vroue gevul met liefde en afwagting
Jou vrolike lag klink helder op saam met die voëlgesang
Jou kaal voete tussen die mosbelaaide bosvloer
Jou sagte lyf gevou om die man wat jou hart laat klop
Met sagte oë, gevul met wonder en liefde, wat in syne lag
Met sagte hande in syne gestrengel, wasem jul liefde die lug in
Kleine diertjies kom nuskierig nader om in jul atmosfeer te speel
Die reënboog wat om julle vou weerspeël jul kleurvolle lewe saam
Die geluk is duidelik in jul gemaklike houding teenoor mekaar
Geen omstandighede kon julle nog ooit skaar
Geen probleem het julle kruppel gelaat
Deur God saam gevoeg bly jul in mekaar se omarming
Deur Sy genade glimlag jul steeds opreg vir mekaar
Jij vrou, is die asem van my siel,jij is my binnemens
Sonder jou sou ek ‘n leë dop wees, sonder jou is ek iemand anders
Jou gelag in my ore hou my vrolik
Jou gebed na die Here hou my veilig
Jou geloof in my laat die woorde vloei
Jou gesprek met hom laat my onthou om hom te respekteer
Jou uitkyk vanuit die plantasie onthou my waar ek moet wees
Jou aanraking aan my hart laat my onthou dat ek spesiaal is
Jij is die asem wat my siel aan mekaar hou

vorige gedicht
Toevoegen aan favorieten

Ingezonden door

Geplaatst op

Over dit gedicht

Dis maar net 'n gedig uit die hart om te wijs dat mens moet lief wees vir jouself sodat ander ook vir jou kan lief wees.

Geef uw waardering

Op basis van 2 stemmen krijgt dit gedicht 3 van de 5 sterren.

Social Media

Tags

Geluk Liefde Selfondersoek

Reacties op ‘Asem van my siel’

Er zijn nog geen reacties geplaatst bij dit gedicht, een reactie plaatsen kan hieronder!

Reageren

We gebruiken uw gegevens alleen om te reageren op uw bericht. Meer info leest u in onze Privacy & Cookie Policy.

Wilt u direct kunnen reageren zonder elke keer naam en e-mailadres in te voeren? Meld u hier aan voor een account!

Asem van my siel